googlefacebook

It's Time - Gebedsdag - 27 Oktober 2018

KF24 gemeente het saam kon werk met ander gemeentes ter voorbereiding van die gebedsdag.  Dankie aan almal en alle eer aan Koning Jesus! Mag ons harte brandend bly.  

 

David Hogan Konferensie 2018 (Mercy Meetings)

Wees getrou aan God en Sy wil vir jou - was 'n seen en vreugde om David se passie vir God te beleef en uit sy ervaringe te leer.

 

Mannekamp

Pa's en seuns het saam die koue trotseer op 'n jagnaweek.  Kwaliteit tyd saam met mekaar was besonders.

 

Loofhuttefees

Hierdie fees was besonders met Maragon skoolkoor, danse en lekker saam eet, kuier en mekaar bedien.

kwp selgroepe uitreike gee

121 Mat Avenue, Pretorius Park, Pretoria

 

DIENS TYE dot SERVICE TIMES

 

VIND ONS dotFIND US

 
Sondagoggend / Sunday Morning:  09:00

Kontak die Kerkkantoor vir meer inligting.

Contact the Church Office for more Information.

 

 

 
Selnr / Cell nr:          079 336 1317
E-pos / Email:           office@kf24.co.za
Facebook:           facebook.com/KoninkryksFamilie24
Webtuiste / Website:  www.kf24.co.za