KF24 vier Loofhuttefees
Loofhuttefees - wat 'n besonderse fees.
KF24 help skuilings bou by Plasticview na verwoestende brand
Kospakke, klere, komberse en boumateriaal is geskenk om die inwoners van Plasticview te help.
David Hogan bedien by KF24 (Awakening Conference)
Dit was voorwaar 'n geseënde naweek met David Hogan en sy seun en familie.
Dominic Muir besoek KF24
Dominic Muir en sy vrou, Thea kom bemoedig die Gemeente om bewus te word van die sieleoes.
Dominic het ook tydens die Manneoggend die mans toegespreek.
Finansiële Seminaar met Myan Subrayan
Myan Subrayan deel finansiële insigte tydens die Saterdagoggend se seminaar.